Friday, 22 June 2007

Schon im Deutschland!


Eerste paar dae in Europa.

In Europa is die weer heel lekker, warm en sonskyn elke nou en dan, meet reen so tussendeur die heeltyd. Dit is maar soos mens Europa se weer ken, alten reen en bewolktheid om die draai.

Maar tog is dit heel heerlik, so ongeveer 20 - 23 grade C.

Pak maar 'n paar denims, 'n warm top of twee, en 'n baadjie vir die reen!


Sterkte,

Sien uit om almal te sien!

No comments: