
Hoe om meer as 20kg bagasie na Europa te neem:
Dit is baie eenvoudig, neem 'n klein tas as handbagasie, dit kan mates van tot 56cm x 45cm x 25cm he wat heel groot is, (ongeveer so groot soos 'n halwe groot tas) en pak dan alles wat baie swaar is daarin soos boeke ens. Pak ook ten minste een stel ekstra klere en alle toilet behore daarin. Die tas kan so swaar moontlik wees, selfs meer as 20kg.Pak jou gewone tas met 'n gewig van tot 23kg.
Wanneer jy dan na die lughawe gaan om jou instap kaart te kry, los die klein swaar tas by jou vriende / familie of iemand op die lughawe wie jy ken of vertrou. Moet dit nie saamneem na die toonbank waar jy jou bagase ingee en jou instapkaart ontvang nie. Indien hulle kla dat jou gewone tas 3kg meer as 20kg weeg, se jy dat dit jou enigste bagasie is en jy geen hanbagasie behalwe die baadjie oor jou arm het nie. Hulle se kan dit is goed se en gee jou instapkaart en barkode vir die tas wat ingeweeg is.Jy gaan dan terug na jou familie / vriende wat jou klein tassie opgepas het, se totsiens, neem jou klein tassie en stap dan deur 'n ander toonbank as die een waar jy ingeweeg het in.
Die klein tassie pas perfek in die orhoofse stoorplek binne die vliegtuig.
Lekker vlieg,Groete.
CvdL.
1 comment:
Dankie vir hierdie stukkie "skelm" raad. Sal volgende keer dit defnitief probeer!
Post a Comment