Dit kan gesien word deur op die foto hier onder te klik, of op die "Van Belang" lysie aan die linkerkant van die bladsy waar staan "Foto's - Dag 1 - Aankoms" te klik.
Foto's van die gebeure tot op hede volg!
![]() |
| Jongerenpr |
Hierdie is 'n blog vir die Jongerenprojek 2007. Die daaglikse gebeure & besienswaardighede sal hier vervat word. Stuur gerus die skakel vir die blog aan vir jou familie, vriende en geïnteresseerdes! Die adres is http://jp2007sa.blogspot.com Geniet die reis!
![]() |
| Jongerenpr |
No comments:
Post a Comment